Die Voortrekkers: Kosie Alberts Tsumeb

Die Voortrekkers:  Kosie Alberts Tsumeb Kosie Alberts Kommando Tsumeb is deel van die Voortrekker beweging in RSA en Namibia.

Vir langer as 8 dekades is Die Voortrekkers vandag steeds ’n toekomsgerigte jeugorganisasie wat die Afrikanerkinders se karakter deur Bybels-Christelike waardes vorm.

Fotografiekompetisie 2025Vang die hart van ons kultuurerfenis vas – van kampvure en kameraadskap tot die skoonheid van d...
17/09/2025

Fotografiekompetisie 2025

Vang die hart van ons kultuurerfenis vas – van kampvure en kameraadskap tot die skoonheid van die natuur. 🌿πŸ”₯
Wys vir ons jou beste foto!

πŸ‘‰ Lees meer hier: http://bit.ly/3UedfyP

Kontak ons gerus vir meer inligting oor Die Voortrekkers:
πŸ“§ [email protected]
πŸ“ž 012 329 6011

09/05/2025
Kosie Alberts Kommando trap fiets!!70km done & dusted!!Baie dankie almal!!! Dit was pret!
05/04/2025

Kosie Alberts Kommando trap fiets!!

70km done & dusted!!

Baie dankie almal!!! Dit was pret!

Offisiere Opleiding14 - 15 Februarie 2025
16/02/2025

Offisiere Opleiding
14 - 15 Februarie 2025

So begin ons 2025 met Boeresport!
12/02/2025

So begin ons 2025 met Boeresport!

Address

Wonderland Arcadia, Kudu Street
Tsumeb
14002

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers: Kosie Alberts Tsumeb posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share