ACVV Huis van de Graaff

ACVV Huis van de Graaff ACVV home for older persons.

Ondersteun ons asb!Dit gaan -soos altyd - n gesellige aand en lekker kos wee🍞🥗🥩
02/04/2026

Ondersteun ons asb!
Dit gaan -soos altyd - n gesellige aand en lekker kos wee🍞🥗🥩

Berneace Slabbert - ‘n gospel sanger - het vandag die inwoners van Huis vd Graaff bederf met pragtige musiek en sang🎼🎹🎤A...
11/03/2026

Berneace Slabbert - ‘n gospel sanger - het vandag die inwoners van Huis vd Graaff bederf met pragtige musiek en sang🎼🎹🎤
Almal het dit baie geniet
Dankie Berneace dat jy ons so getrou besoek🌿

En  sy is ook vandag bederf met heerlike tee en waffel met roomys🧇🫖Dankie aan die personeel van Profcon vir die spesiale...
16/02/2026

En sy is ook vandag bederf met heerlike tee en waffel met roomys🧇🫖
Dankie aan die personeel van Profcon vir die spesiale sorg en aandag aan tannie Dawn❣️
Ons waardeer julle

16/02/2026

Baie dankie aan Pieter Bosch en sy span wat vir tannie Dawn Shamley kom bederf het met pragtige musiek vir haar 94ste verjaarsdag🎼🎹🎸
Sy het dit sommer baie geniet

02/01/2026

Baie dankie aan Montego wat vir Nuwejaarsdag heerlike sosaties, wors en slaai geskenk het
Dit was n gesellige manier om 2026 te begin🥂

31/12/2025

Namens die personeel en inwoners van die Tehuis n hartlike dankie aan die gemeenskap van Graaff Reinet vir elke geskenk, musiek-vermaak, besoek en ete!
Dit is n voorreg om deel te kan wees van hierdie pragtige dorp in die hartjie van die Karoo en sy omgee-mense
Geseende 2026 🌿

Baie dankie Frikkie en sy personeel van Spandau Spar wat die inwoners bederf het met heerlike braaivleis vandagSo is 202...
31/12/2025

Baie dankie Frikkie en sy personeel van Spandau Spar wat die inwoners bederf het met heerlike braaivleis vandag
So is 2025 op n gesellige manier afgesluit!!

Cheryl van Pick n Pay en haar knap span het die inwoners van Huis vd Graaff op Kersdag verras met koue vleise, slaaie en...
28/12/2025

Cheryl van Pick n Pay en haar knap span het die inwoners van Huis vd Graaff op Kersdag verras met koue vleise, slaaie en heerlike nagereg
Dit was lip-lekker😋😋
Almal het dit geniet en gesellig saam gekuier
Baie baie dankie❣️
Dit word opreg waardeer

Die personeel van Huis vd Graaff het baie moeite gedoen om die tafels mooi te dek en n gesellige Kers-atmosfeer te skep🎄...
24/12/2025

Die personeel van Huis vd Graaff het baie moeite gedoen om die tafels mooi te dek en n gesellige Kers-atmosfeer te skep🎄🎄
Baie dankie aan julle
Weer-eens, julle word opreg waardeer❣️

NG Grootkerk Graaff Reinet-gemeente het elke inwoner bederf met n geskenkpakkie propvol allerlei verrassingsDaar was bai...
24/12/2025

NG Grootkerk Graaff Reinet-gemeente het elke inwoner bederf met n geskenkpakkie propvol allerlei verrassings
Daar was baie moeite gedoen met tuisgebakte koekies en beskuit

Dit was nou voorwaar n groot groot bederf

Duisend dankies vir die omgee🌿

Adresse

19 Stockenstroom Street
Rohrberg
6280

Telefon

+498923229

Webseite

Benachrichtigungen

Lassen Sie sich von uns eine E-Mail senden und seien Sie der erste der Neuigkeiten und Aktionen von ACVV Huis van de Graaff erfährt. Ihre E-Mail-Adresse wird nicht für andere Zwecke verwendet und Sie können sich jederzeit abmelden.

Verknüpfungen

Teilen